
Dr Mariki Smith, in samewerking met die FSIM, bied aan:
‘n Retreat in ‘n Neutedop vir Vroue
Face it till you make it! Gee ‘n oomblik vir jouself, saam met siele-susters, in ‘n veilige spasie…vir verwondering en vreugde, verliese, vrese en verwonding. Lees meer hieroor…
Leopold Greenberg Straat 15, Bloemfontein, Saterdag, 14 Mei 2022, 0900 tot 1200, Ligte Brunch ingesluit, Prys R350
RSVP mariki.smith@outlook.com // admin@fsmindfulness.co.za


